JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-posadres
     
  Sel nr.
  Geboortedatum
     
 
     
Foto Galery


Here is a few general pictures of Kruger. We will be working on the standards f pictures in his album and replace with better quality as we get new pictures in. Please send us your story. Remember to include a short story if you can. Hier is 'n paar algemene fotos van die Nasionale Kruger Wildtuin. Ons gaan so bietjie werk aan die kwaliteit van die fotos op hierdie webwerf en veranderings aanbring soos ons beter fotos in kry. Stuur gerus u bydraes aan ons. 'n Kort storie sal ook waardeer word.


Here is a few pictures by Catja Schonlau of her trip to Kruger in May 2009.


Hier is 'n versameling van fotos van roofdiere van die Nasionale Kruger Wildtuin. Help asseblief ons versameling volledig maak en stuur u bydraes. Here is a collection of predators of The Kruger National Park. Please help us make our collection complete by sending us your contributions.


Much has changed from the early days of Kruger with quite a few picnic spots now also boasting shops where even curios can be bought. Kruger is definitely not a lost wilderness like the Okavango Delta in Botswana. Baie piekniekplekke in Kruger het nou al selfs winkeltjies waar van poskaarte tot Curios gekoop kan word. Dis nie meer 'n wildernis nie.


Here is a collection of pictures of the Birds of The Kruger National Park. Please help us complete our collection and send us your pictures. Hier is 'n versameling van fotos van voels van die Nasionale Kruger Wildtuin. Help asseblief ons versameling volledig maak en stuur vir ons u bydraes.


Letaba is een van die beste kampe in Kruger as jy op soek is na minder verkeer. Die kamp het baie mooi koeltebome met bosbokke wat rustig binne die kamp rondwei. Letaba is one of the best camps in Kruger if you want to get away from the traffic yet still see the big 5. What makes this camp unique is it large trees and the famous tame bushbucks found wandering close to the people. It seems they have learned that humans in the Park pose no threatto them, they are not disturbed by predators as much and the grass is sweet.


Pretoriuskop is in die Suid Weste van die Wildtuin gelee in 'n hoe reenval gebied. In die somer is die kamp se swembad baie gewild. (Nie oop vir dagbesoekers nie.) Skaars diere soos die swartwitpens, mofhartebees en witrenoster kom geredelik volop hier voor. Die bekende Albasini Ruines is naby die kamp gelee. Die Wolhuter hut - die eerste toeruste hut - is in hierdie kamp. Die kamp het ook natuurwandelpaaie. Pretoriuskop is in the South Western Part of Kruger in a high rainfall area. In hot summer months the swimming pool provides welcome relief. Rare species such as Sable Antelope, Lichstensteins Hartebeest and the White Rhino can be seen here. The first tourist hut in the Kruger National Park, the Wolhuter hut can be found here.


Skukuza is die administratiewe hoofkantoor van die Nasionale Kruger Wildtuin. Die kamp het sy eie poskantoor en bank. Daar is ook die Selati Trein restaurant.


Adele Reynders kan vir u huis of lodge natuursketse vanaf R30 vir 'n A5 of skilderye maak. Besoek gerus haar webwerf by www.adelereynders.co.za


Baie dankie aan Adele Reynders vir die sketse van die verlede. Adele is lief vir Natuur Skilderye en sketse en kan gekontak word by 0823232848 vir natuur skilderye op kommissie of natuur groete kaartjies. Adele het o.a. 'n tyd lank gewerk as illustreerder vir die natuurtydskrif Custos en vir Sanparke. Besoek gerus haar webwerf by www.adelereynders.co.za


Marloth Park is a conservancy area bordering the Kruger National Park in the South. Marloth Park is a popular alternative accommodation option for people wishing to visit Kruger. Marloth Park is 'n bewaararea aangrensend aan die Kruger Nasionale Wildtuin. Marloth Park is 'n gewilde alternatiewe veblyf opsie vir mense wie die Kruger Wildtuin wil besoek. In Marloth Park kan 'n mens waarde vir geld kry vir jou verblyf. Ook kan 'n mens lang ente langs die Krokodil Rivier Stap.


Terug Terug na bo