JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
  Geboortedatum
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 2 = ?
 
Bookmark and Share
Welkom
Hierdie webwerf www.mykrugerpark.mobi is die persoonlike webwerf van Louis en Francois Marais. Hierop vertel ons en vriende stories van ons ervarings in die Nasionale Kruger Wildtuin. Mense kan ook vir ons van hulle fotos en stories stuur. Neem ook gerus deel aan die forum gesprekke. U kan u eie onderwerpe begin.
 
 
Die Kruger Nasionale Wildtuin het ontstaan vanuit die Sabie Wildreservaat wat in 1898 geproklameer is. Die reservaat se grense was die Krokodilrivier in die suide, die Sabie Rivier in die noorde, die Lebombo Berge in die Ooste en die Drakensberge in die weste.
 

Goedkoop verblyf in Marloth park

Slaap 5 - R250 per dag!

Skakel 0790609985

 

 
Vir 'n kykie na interessante briewe deur Kol James Stevenson Hamilton, uit die argiewe, kliek hier. Argiewe
Dank aan SANPARKS vir ondersteuning en die goeie werk wat deur hulle in bewaring gedoen word.
Die Nasionale Kruger Wildtuin is die tuise van 'n indrukwekkende aantal spesies :
 
  • 49 Vis spesies
  • 34 Amfibie
  • 114 Reptiele
  • 507 Vols
  • 147 Soogdier spesies
  • 336 Boom soorte
Die hoof ruskampe van die Kruger Wildtuin is:
 
Die bosveldkampe van die park is:
 
  • Bateleur
  • Biyamiti
  • Shimuwini
  • Sirheni
  • Talamati
Die bos lodges van die park is:
Die oornag skuilings van die park is:
  • Sable
  • Shipandani

My daughther Lali in Pretorius Kop
 
 
 
 

 

Terug Terug boontoe